|

Vr 24 Sept 11:00, Sa 25 Sept 15:00 (Sold Out)
|
|
Bloemers en Roemers
Met Casper de Vries, Shaleen Surtie-Richards en Karen Wessels. Regie: Casper de Vries
SOLD OUT
| Toneel: Skerpskerts |
| Gradering: |
Volwassenes |
| Datum en tyd: |
Vr 24 Sept 11:00, Sa 25 Sept 15:00 |
| Venue: |
Emnotweni Arena |
| Tydsduur: |
60 minute |
| Prys: |
R102 |
| Besprekings: |
Bespreek by Computicket of koop kaartjies by Innibos kantore (Sold out) |
In hierdie produksie is Suid-Afrika se snaaksste vrouens saam met Suid-Afrika se snaaksste man op een verhoog.
En dit spel pret in hoogste versnelling.
Alle grappies in 'n slootjie – hierdie gaan ongetwyfeld die prettigste produksie op die fees wees.
Gooi die talent van dié akteurs in een pot, voeg 'n knippie satire, twee eetlepels skerpgeit en die perfekte tydsberekening daarby en jy het 'n resep vir skerpskertskomedie op sy beste.
Stoom jou bloemer, brand jou bra of gooi jou boxer-broek verhoog toe, maar maak seker jy kry jou kaartjie. By die ABSA KKNK aangewys as die gewildste produksie onder feesgangers. |