Skip Navigation Links
Skip navigation links
Home
About Us
Gaming
Club Festival
Hotels
Conferences
Dining
Entertainment
Annual Festivals
Riverside Mall
Press Releases
Contact Us
Skip navigation links
Family
Botanical Gardens
Kruger National Park
Creche
Movies
Rolmodelle 
 
 
 
 
23 September 2010   

What's happening at Emnotweni Arena during Innibos 2010

 

Rolmodelle

Donderdag, 23 September 2010,18:00

 

 

 

ROLMODELLE

Met Thys die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Gerhard Odendaal (Vaatjie) en Jaco Labuschagne.

Musiekteater
Gradering: Hele gesin
Datum en tyd: Do 23 Sept 18:00
Venue: Emnotweni Arena
Tydsduur: 90 minute
Prys: R102
Besprekings: Bespreek by Computicket of koop kaartjies by Innibos kantore

Elkeen van ons het 'n rolmodel.

En hier is vier rolmodelle om van te kies: Thys die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Gerhard Odendaal (Vaatjie) en Jaco Labuschagne sal jou laat lag dat die lagspiere pyn. Hulle is ons eie weergawe van die Grootste Boy-Band wat die land nog gesien het.

Elke rolmodel bring sy eie unieke styl na die verhoog en sorg vir vet pret van die begin tot die einde. Verwag bekende liedjies, maar ook kwinkslae wat onthou sal word lank nadat die vertoning reeds verby is.

Hierdie swaargewig komedie is 'n vertoning enig in sy soort en net waarvoor die land gewag het.

Kom geniet hierdie vertoning van die rolmodelle wat die weegbrûe op die land se paaie baie geld skuld weens... ag, okay, hulle gewig!

Also See...

 
Emnotweni Casino & Entertainment World
Emnotweni Casino supports responsible gambling Emnotweni Casino supports responsible gambling.
WINNERS KNOW WHEN TO STOP. TOLL FREE HELPLINE 0800 006 008, GAMBLING ONLY FOR PERSONS 18 YEARS & OLDER
Mpumalanga Gambling Board | National Gambling Board | Responsible Gambling